Cumbria | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Cumbria | |
Hoofstad | Carlisle |
Oppervlakte | 6 768 km² |
Bevolking | 498 400 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 73 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Cumbria |
Administratiewe setel | Carlisle |
ISO 3166-2: | GB-CMA |
Oppervlakte | 6 768 km² |
Bevolking | 499 800 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 74 inw./km² |
Webtuiste | www.cumbria.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Cumbria (uitgespreek /ˈkʌmbriə/) is 'n graafskap in noordelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die nedersettings van Carlisle, Barrow-in-Furness, Cockermouth en Penrith. Cumbria het 'n bevolking van ongeveer 500 000. Ongeveer een derde van Cumbria (2362 km2) bevat die Meredistrik (Lake District), 'n bergagtige nasionale park met 'n spitspunt (Scafell Pike) van 978 m - die hoogste berg in Engeland.